wp1fa478ec_06– Louig Giano –

Logo– Rianka’s Wedding Photography –

Bride-and-Co-Logo1-1024x337– Bride & Co –

featured-on-mooitroues-300x300– Mooi Troues –

LittlePinkBook_Featured– Little Pink Book –

En weereens baie dankie vir my amazing make-up en dat jy my soos 'n prinses laat voel het.

Elrine Hugo
And once again, thank you my amazing make-up and for making me feel like a princess.

Ek het soos 'n prinses gevoel en dis alles tedanke aan jou.

Theonet Joubert
I felt like a princess, all thanks to you.

Yolandi en haar spanby Style Productions is werklik amazing!!!

Tanya Farmer
Yolandi en haar spanby Style Productions is werklik amazing!!! Hulle het my op my mooiste laat voel en lyk op my groot dag!!!

Hulle help nie net met grimering en hare nie, maar met elke klein dingetjie van die dag, hulle gee werklik om oor die bruid se gemoed en geluk!

Dankie Yolandi, vir julle wonderlike diens en AL die liefde en omgee!! Ek en elkeen van my geliefdes het dit ongelooflik baie geniet en waardeer!

Debbie Halliday
I hope you are well.. I’m sorry this is so late, but I just wanted to thank you for the wonderful service and attention to detail.

You made me feel and look like a princess and for that I am truly grateful. 